Altus & Dorinda’s Wedding day Congratulations

Congratulations on you very special and beautiful Wedding day Altus & Dorinda.

Wilma Kotze Photography_Altus & Dorinda Wedding050#CAD3

Liewe Morne

Ek wil net graag ‘n groot dankie sê, jy het ‘n groot bydrae gemaak om ons dag ekstra spesiaal te maak. Die gaste het meer gepraat oor die ‘dominee’ as oor die paartjie 🙂

Ons waardeer regtig jou mooi boodskap en dat jy die hele seremonie ‘n lekker atmosfeer gegee het, so weereens, ‘n ongelooflike groot dankie van my en Altus, ons kon nie vir iemand beter gevra het nie.

Groete
Dorinda


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *