Comments

Wedding at Rub-eek Kasel Jeanine & Shannon — 1 Comment

  1. Baie dankie vir die pragtige seremonie vir Jeanine en Shannon Panizzolo op Delsma Farm op 4 April 2015. Ek is so dankbaar dat jy hierdie belangrike gedeelte van hulle dag met soveel wysheid en liefde van God hanteer het. Mag die Heer jou bediening seën. Ek is so jammer ons het min gesels. Mooi wense uit Namibië. Elize Visser
    ( Jeanine se Moeder)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *